JESAJA 30:33

JESAJA 30:33 NLV

Die brandoond is lankal klaar vir die Assiriese koning. ’n Groot hoop hout is reggesit daarvoor. Die asem van die HERE sal dit aan die brand steek soos die vuur van ’n vulkaan.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid