JESAJA 20:2-4

JESAJA 20:2-4 NLV

het die HERE vir Jesaja seun van Amos gesê: “Trek al jou rouklere uit, ook jou sandale.” Jesaja het dit gedoen en kaal en sonder skoene rondgeloop. Toe het die HERE gesê: “My dienaar Jesaja het die laaste drie jaar kaal en sonder skoene rondgeloop. Dit is ’n teken, ’n simbool van die verskriklike moeilikheid wat Ek oor Egipte en Etiopië gaan bring. Want die koning van Assirië sal die mense van Egipte en Etiopië as gevangenes wegneem. “Hy sal hulle kaal en sonder skoene laat loop, die jonges en die oues. Hulle sal kaal wees, tot Egipte se skande.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 20:2-4

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid