JESAJA 19:21

JESAJA 19:21 NLV

Daardie dag sal die HERE Homself aan die mense van Egipte openbaar. Ja, hulle sal die HERE ken en diere-offers en graanoffers vir Hom bring. Hulle sal beloftes aan die HERE maak, en dit nakom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 19:21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid