Die Gees van die HERE sal op hom rus, die Gees wat wysheid en insig bring, die Gees wat raad en krag bring, die Gees wat kennis en eerbied vir die HERE bring. Hy sal sy vreugde daarin vind om die HERE te gehoorsaam. Hy sal nie regspreek volgens uiterlike skyn of op vals getuienis of hoorsê nie.
Lees JESAJA 11
Deel
Vergelyk alle weergawes: JESAJA 11:2-3
5 Days
The book of Isaiah contains rich imagery, prophecies about the coming Messiah, and reminders of God’s faithfulness towards his people. The prophet Isaiah recounts God’s faithfulness to the Israelites and speaks of his hope in a future redemption through Jesus. On this plan, you will learn more about God’s justice and compassion and how he is present and near to those who are suffering.
7 dae
Oor die algemeen weet Christene 'n aantal dinge oor die gawes van die Heilige Gees. Ons weet egter nie genoeg van die Persoon en Godheid van die Heilige Gees nie. Hierdie leesplan sal jou help om meer te verstaan van die Heilige Gees as God en as een van die Persone in die Drie-eenheid.
7 Dae
10 Days
All Christians have a relationship with the Holy Spirit, but not all Christians have intimacy with Him. There is a difference between a relationship and intimacy. A relationship with the Holy Spirit comes through salvation. However, intimacy only comes through the surrender of our lives to the Holy Spirit.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's