HABAKUK 2:18

HABAKUK 2:18 NLV

“Wat is die nut om mensgemaakte afgode te aanbid? Dit is dwaas om julle vertroue te stel op iets wat julle met julle eie hande gemaak het. Dit is ’n afgod wat nie kan praat nie. Julle is dwase om dié leuens te glo!

Gratis leesplanne en oordenkings oor HABAKUK 2:18

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid