GENESIS 33:15

GENESIS 33:15 NLV

“Goed,” sê Esau, “maar laat ek ’n paar van my manskappe agterlaat om julle te beskerm.” “Dis regtig nie nodig nie,” sê Jakob. “Jou goeie gesindheid is vir my genoeg.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid