GENESIS 29:33

GENESIS 29:33 NLV

Sy het weer swanger geword en nog ’n seun in die wêreld gebring. Sy het hom Simeon genoem, “want,” het sy gesê, “die HERE het gehoor dat ek minder geliefd is. Daarom het Hy my nog ’n seun gegee.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid