GENESIS 19:2

GENESIS 19:2 NLV

“Menere,” sê hy, “kom gerus saam na my huis toe. Daar kan u u voete was en my gaste vir die nag wees. Môre-oggend kan u weer vroeg op pad wees.” “Nee, dankie,” antwoord hulle, “ons sal die nag sommer hier op die stadsplein deurbring.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid