EKSODUS 9:31-32

EKSODUS 9:31-32 NLV

Die vlas- en garsoes was daarmee heen. Die gars was op daardie stadium vol in die aar en die vlas het begin knoppe maak. Die koring en die hawer was darem nog veilig, want dit het nog nie opgekom nie.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid