EKSODUS 21:26-27

EKSODUS 21:26-27 NLV

“As ’n eienaar sy manlike of vroulike slaaf op die oog slaan en die oog word blind, moet die slaaf daarvoor vrygelaat word. As ’n eienaar sy manlike of vroulike slaaf se tand uitslaan, moet die persoon vrygelaat word om daarvoor te vergoed.

Gratis leesplanne en oordenkings oor EKSODUS 21:26-27

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid