Toe sy hom nie langer kon wegsteek nie, het sy ’n mandjie van riet gevat en dit met klei en pik waterdig gemaak. Sy het die baba in die mandjie gesit en hom tussen die riete van die Nylrivier weggesteek. Die baba se sussie het hom van ’n afstand af dopgehou.
Lees EKSODUS 2
Luister na EKSODUS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: EKSODUS 2:3-4
4 Days
What does the term ‘calling’ mean? Is it an audible voice? A dream? An ecstatic experience? How can I discern God’s calling for my life? Moses lived a purposeful life after that ‘burning bush’ experience, but does that discount all the previous years? Here are some lessons that can help us understand our calling, based on Moses’ life.
5 Days
Encouragement from a mom who launched her 7 children and lived to tell about it. Part 2 in this series of 12 devotional plans.
7 Days
Discover modern day life applications from the stories of women in the Old Testament.
7 Dae
Om God te volg is beslis nie aldag maklik nie! Nie vandag nie, en ook nie 2 000 jaar gelede nie. In hierdie leesplan kan jy stilstaan by ses inspirerende vroue uit die Bybel en sien hoe hulle God gevolg het – ten spyte van hul tekortkominge en mislukkings. Hierdie leesplan is saamgestel uit VROUE VAN DIE BYBEL deur Wayne Barber, Eddie Rasnake en Richard Shepherd.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's