EKSODUS 16:4
EKSODUS 16:4 NLV
Die HERE het toe vir Moses gesê: “Ek gaan vir julle kos uit die hemel laat reën. Die volk kan elke dag uitgaan en genoeg kos vir die dag bymekaarmaak. Ek gaan hulle toets om te kyk of hulle na My wil luister of nie.