DEUTERONOMIUM 4:29-31

DEUTERONOMIUM 4:29-31 NLV

Daar sal julle weer na die HERE julle God begin soek. As julle met hart en siel na Hom soek, sal julle Hom vind. “Wanneer hierdie swaar dinge in die toekoms oor julle kom, sal julle uiteindelik weer na die HERE julle God toe terugkom en na Hom luister. Want die HERE julle God is genadig. Hy sal julle nie prysgee of verdelg nie. Hy sal ook nie die verbond vergeet wat Hy onder eed met julle voorouers gesluit het nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 4:29-31

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid