DEUTERONOMIUM 18:18

DEUTERONOMIUM 18:18 NLV

Ek sal ’n profeet soos jy onder die mede-Israeliete na vore laat kom. Ek sal die profeet voorsê wat om te sê en hy sal die volk alles vertel wat Ek hom beveel.