DEUTERONOMIUM 17:16

DEUTERONOMIUM 17:16 NLV

“Die koning mag nie baie perde aanhou nie. Hy mag ook nooit sy volk na Egipte toe stuur om daar perde te gaan koop nie, want die HERE het gesê: ‘Julle mag nooit na Egipte toe teruggaan nie.’

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid