DEUTERONOMIUM 11:20-21

DEUTERONOMIUM 11:20-21 NLV

Skryf dit op die deurkosyne van jou huis en op jou stadspoorte. Dan sal julle en julle nageslag lank, so lank as wat die hemel bo die aarde is, kan bly in die land wat die HERE aan julle voorouers belowe het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 11:20-21

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid