KOLOSSENSE 2:16-17

KOLOSSENSE 2:16-17 NLV

Moet dus nie toelaat dat enigiemand julle veroordeel oor wat julle eet of drink, of oor die vier van sekere feesdae of die Nuwemaanfees of Sabbatte nie. Al hierdie dinge is net ’n skaduwee van wat sou kom. Die ware werklikheid is Christus!

Gratis leesplanne en oordenkings oor KOLOSSENSE 2:16-17