2 TESSALONISENSE 1:5-7

2 TESSALONISENSE 1:5-7 NLV

God sal die dinge wat julle deurmaak, gebruik om te wys dat Hy regverdig oordeel. Dit sal daarop uitloop dat julle waardig beskou sal word om in God se koningsheerskappy te deel. Dit is hiervoor dat julle ly. God is inderdaad regverdig: Hy sal julle verdrukkers met verdrukking terugbetaal. Hy sal rus gee aan julle wat verdruk word – en ook aan ons. Dit sal gebeur wanneer die Here Jesus met sy magtige engele vanuit die hemel verskyn.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 TESSALONISENSE 1:5-7

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid