2 SAMUEL 7:27-29

2 SAMUEL 7:27-29 NLV

“HERE, Almagtige, God van Israel, ek het die vrymoedigheid geneem om hierdie gebed tot U te bid, want U het bekendgemaak dat U ’n huis vir my sal bou! “Nou, oppermagtige HERE, U is God en u woorde is waarheid. U het hierdie goeie dinge aan u dienaar belowe. Mag U nou asseblief die huis van u dienaar seën sodat dit vir altyd voor U mag bestaan, want U, oppermagtige HERE, het dit belowe. Met u seën sal die koningshuis van u dienaar vir altyd geseën wees!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 SAMUEL 7:27-29

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid