2 SAMUEL 7:12-13

2 SAMUEL 7:12-13 NLV

Wanneer jy sterf en by jou voorouers begrawe word, sal Ek een uit jou nageslag, jou eie seun, in jou plek koning maak en Ek sal sy koninkryk vas laat staan. Hy sal tot eer van my Naam ’n huis bou en Ek sal sy troon bevestig vir altyd.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid