2 SAMUEL 5:19

2 SAMUEL 5:19 NLV

Dawid raadpleeg toe die HERE: “Moet ek teen die Filistyne optrek? Sal U hulle in my mag oorgee?” En die HERE het geantwoord: “Ja, trek op. Ek sal verseker die oorwinning aan jou gee.”

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid