2 SAMUEL 19:7

2 SAMUEL 19:7 NLV

“Kom nou buitentoe en stel die soldate gerus, want ek sê nou voor die HERE, as u dit nie doen nie, sal daar teen vanaand nie een van hulle meer hier wees nie. Dit sal vir u rampspoediger wees as enige ramp wat u nog getref het.”