2 KRONIEKE 29:5

2 KRONIEKE 29:5 NLV

Hy het vir hulle gesê: “Luister na my, Leviete! Reinig julleself en reinig die tempel van die HERE, die God van julle voorouers. Verwyder alles wat besoedel is uit die tempel.