Daar was ’n welvarende man uit die stam van Benjamin. Sy naam was Kis. Hy was die seun van Abiël en kleinseun van Seror, uit die familie van Bekorat en die familiegroep van Afiag.
Lees 1 SAMUEL 9
Luister na 1 SAMUEL 9
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 SAMUEL 9:1
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's