Ongeveer hierdie tyd het die Filistyne hulle troepe saamgetrek vir ’n oorlog teen Israel. Akis sê vir Dawid: “Jy besef seker dat jy en jou manne saam met my oorlog toe sal moet gaan.” “Sekerlik!” sê Dawid. “Dan kan u self sien waartoe ons in staat is.” Akis sê vir hom: “Goed, ek stel jou permanent aan as my persoonlike lyfwag.”
Lees 1 SAMUEL 28
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 SAMUEL 28:1-2
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's