Elke jaar het Elkana en sy gesin na Silo toe gegaan om daar te aanbid en offers vir die HERE, die Almagtige, te bring. Die priesters van die HERE daar was Hofni en Pinehas, die twee seuns van Eli.
Deel
Lees 1 SAMUEL 1
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's