“Dis tyd dat ek die pad van alle mense moet gaan. Wees sterk en dapper. Volg die vereistes van die HERE jou God en leef daarvolgens. Wees gehoorsaam aan sy gebooie, bevele, opdragte en bepalings soos dit opgeteken is in die voorskrifte van Moses. Jy sal dan suksesvol wees in alles wat jy doen en waar jy ook al gaan. As jy só lewe, sal die HERE sy beloftes aan my vervul. Hy het gesê: ‘As jou afstammelinge in waarheid voor My lewe en My met algehele toewyding getrou navolg, sal daar altyd een van hulle op die troon van Israel wees.’
Lees 1 KONINGS 2
Luister na 1 KONINGS 2
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 KONINGS 2:2-4
15 Dae
Die boek Konings vervolg die verhaal van hoe die koninkryk van Israel onder Dawid en Salomo gefloreer het, maar uiteindelik versprei het. Reis daagliks deur 1 Konings terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's