1 KORINTIËRS 14:34-35

1 KORINTIËRS 14:34-35 NLV

Die vroue moet in julle gemeentebyeenkomste stilbly. Dit pas hulle nie om daar te praat nie. Hulle moet onderdanig wees soos die wet ook sê. As een van hulle ’n vraag wil stel, moet hulle hulle mans tuis daarna vra, want dit pas nie ’n vrou om in die gemeentebyeenkomste te praat nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 14:34-35

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid