For it is You who blesses the righteous man, O LORD, You surround him with favor as with a shield.
Lees Psalms 5
Luister na Psalms 5
Deel
Vergelyk alle weergawes: Psalms 5:12
3 days
God has gone before us and protects us from behind. He has our battles already handled. He has the blindside covered. He isn’t surprised by curveballs. This focused 3-day devotional will leave you encouraged in the truth that God is the provider of the exact portion, the exact measure, for your life.
7 dae
God ken jou! Elke deel van jou menswees is in sy hart gegraveer en Hy koester jou met groot liefde. Jy kan elke dag sonder twyfel weet dat die grootste liefde van Hom af kom. Hy gee om vir jou en Hy verklaar dat jy Syne is! Leef vandag in sy liefde. Hierdie 7 oordenkings oor God se groot liefde kom uit Milanie Vosloo se dagboek KRAG VIR ELKE DAG.
7 Dae
Staan ’n slag stil by dankbaarheid ... Blydskap word op die fondament van gebed en dankbaarheid gebou. Dié dankbaarheid kom uit die wete dat God in beheer van jou lewe is en dat jy Hom vertrou. Jy kan vertrou dat Hy weet wat vandag gebeur en dat Hy ook weet wat die toekoms inhou. Hy het alles onder beheer. Laat danksegging elke dag uit jou hart vloei. Dit bring vreugde na jou gees en inspireer almal om jou om alles raak te sien wat God vir hulle doen.
10 Dae
Is daar kommer in jou hart? Of tob jy oor iets waarvoor jy regtig voel jy ekstra krag en hulp nodig het? Neem dit in gebed na God toe! Angus Buchan is jou gebedsvennoot met hierdie 10 kort, kragtige en Skrifgebaseerde gebede waarin jy nuwe krag en inspirasie sal vind.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!