YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf ROMEINE 11

1

ROMEINE 11:36

Afrikaans 1983

AFR83

Uit Hom en deur Hom en tot Hom is alle dinge. Aan Hom behoort die heerlikheid tot in ewigheid! Amen.

Vergelyk

Verken ROMEINE 11:36

2

ROMEINE 11:33

Afrikaans 1983

AFR83

O diepte van die rykdom en wysheid en kennis van God! Hoe ondeurgrondelik is sy oordele, hoe onnaspeurlik sy weë!

Vergelyk

Verken ROMEINE 11:33

3

ROMEINE 11:34

Afrikaans 1983

AFR83

“Wie ken die bedoeling van die Here? Wie gee Hom raad?

Vergelyk

Verken ROMEINE 11:34

4

ROMEINE 11:5-6

Afrikaans 1983

AFR83

Net so is dit ook vandag: daar is 'n oorblyfsel wat uit genade deur God uitverkies is. En as dit uit genade is, dan is dit nie uit verdienste nie, anders sou die genade nie meer genade wees nie.

Vergelyk

Verken ROMEINE 11:5-6

5

ROMEINE 11:17-18

Afrikaans 1983

AFR83

Party van die takke is uitgekap en jy, 'n wilde olyf, is tussen die ander takke op die mak olyf geënt. So het jy deel gekry aan die lewensap van die mak olyf se wortel. Moet jou dan nie bo die ander takke verhef nie! Moet jou ook nie verbeel jy is iets nie: dit is nie jy wat die wortel dra nie, die wortel dra jou.

Vergelyk

Verken ROMEINE 11:17-18

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 11

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's