YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 68

1

PSALMS 68:19

Afrikaans 1983

AFR83

U het krygsgevangenes weggevoer, mense het vir U geskenke gebring, selfs dié wat teen U in opstand was. Toe het U opgegaan na die hoogte om daar te woon, Here God!

Vergelyk

Verken PSALMS 68:19

2

PSALMS 68:5

Afrikaans 1983

AFR83

Sing 'n lied tot eer van God, sing tot eer van sy Naam, maak 'n pad vir Hom wat op die wolke ry, en jubel voor Hom wie se Naam Here is.

Vergelyk

Verken PSALMS 68:5

3

PSALMS 68:6

Afrikaans 1983

AFR83

'n Vader vir weeskinders en 'n beskermer van die reg van weduwees is God in sy heilige woning.

Vergelyk

Verken PSALMS 68:6

4

PSALMS 68:20

Afrikaans 1983

AFR83

Geloof sy die Here! Dag na dag dra Hy ons! God is ons hulp! Sela

Vergelyk

Verken PSALMS 68:20

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 68

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's