YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 12

1

PSALMS 12:6

Afrikaans 1983

AFR83

Maar die Here sê: “Die swakkes word mishandel en die armes kla. Daarom gryp Ek nou in en gee uitkoms aan dié wat daarna smag.”

Vergelyk

Verken PSALMS 12:6

2

PSALMS 12:7

Afrikaans 1983

AFR83

Daar is niks vals in wat die Here sê nie. Sy woorde is soos silwer wat oor en oor in 'n oond gesuiwer is.

Vergelyk

Verken PSALMS 12:7

3

PSALMS 12:5

Afrikaans 1983

AFR83

wat sê: “In ons tong lê ons krag. Ons lippe help ons. Ons buig vir niemand nie.”

Vergelyk

Verken PSALMS 12:5

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 12

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's