PSALMS 12:5
PSALMS 12:5 Bybel vir almal (ABA)
Hulle dink hulle sal wen met die dinge wat hulle sê, hulle dink niemand sal hulle keer nie.
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
hulle wat sê: Met ons tong is ons sterk; ons lippe is met ons! Wie is heer oor ons?
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
wat sê: “In ons tong lê ons krag. Ons lippe help ons. Ons buig vir niemand nie.”
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
hulle wat sê: “Danksy ons tonge is ons sterk; ons lippe is onder ons beheer. Wie is heer oor ons?”
Deel
Lees PSALMS 12PSALMS 12:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Vir die verdrukking van die armes, oor die gesug van die behoeftige, sal Ek nou opstaan, spreek die HERE; Ek sal hom in veiligheid stel van hom wat hom opblaas.
Deel
Lees PSALMS 12