YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf PSALMS 104

1

PSALMS 104:34

Afrikaans 1983

AFR83

Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.

Vergelyk

Verken PSALMS 104:34

2

PSALMS 104:33

Afrikaans 1983

AFR83

Ek wil tot eer van die Here sing so lank ek lewe, ek wil die lof van my God besing so lank ek daar is.

Vergelyk

Verken PSALMS 104:33

3

PSALMS 104:1

Afrikaans 1983

AFR83

Ek wil die Here loof! Here my God, U is baie groot, U is beklee met koninklike luister

Vergelyk

Verken PSALMS 104:1

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 104

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's