YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 104:34

PSALMS 104:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag my oordenking Hom welgevallig wees; ék sal bly wees in die HERE!

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Bybel vir almal (ABA)

Ek bid dat die Here sal hou van wat ek dink, ek is bly dat Ek aan Hom behoort.

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Mag my oordenking Hom welgevallig wees; ék sal bly wees in die HERE!

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Afrikaans 1983 (AFR83)

Mag hierdie bepeinsinge van my vir Hom aanneemlik wees! Ek wil my in die Here verbly.

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Mag my bepeinsing vir Hom aangenaam wees. Ek, ek sal my verheug in die HERE.

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

My oordenking oor hom sal soet wees: ek sal bly wees in die HERE.

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Die Boodskap (DB)

Mag ek oor dinge dink wat die Here gelukkig maak. Ek geniet dit baie om te praat oor alles wat Hy gedoen het.

Deel
Lees PSALMS 104

PSALMS 104:34 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Mag my gedagtes Hom verheug, want ek is bly in die HERE.

Deel
Lees PSALMS 104
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's