YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf NUMERI 12

1

NUMERI 12:8

Afrikaans 1983

Met hóm praat Ek direk en persoonlik, nie in raaisels nie. Hy sien selfs die gestalte van die Here. Waarom was julle dan nie bang om só met my dienaar Moses te praat nie?”

Vergelyk

Verken NUMERI 12:8

2

NUMERI 12:3

Afrikaans 1983

Moses was 'n uiters sagmoedige man, meer as enigiemand anders op die aarde.

Vergelyk

Verken NUMERI 12:3

3

NUMERI 12:6

Afrikaans 1983

het die Here gesê: “Luister na wat Ek sê: As daar 'n profeet van die Here onder julle is, maak Ek My aan hom bekend deur visioene en praat Ek met hom in drome.

Vergelyk

Verken NUMERI 12:6

4

NUMERI 12:7

Afrikaans 1983

Maar met my dienaar Moses is dit anders. Hy is die betroubaarste in my diens.

Vergelyk

Verken NUMERI 12:7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's