YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf JOSUA 23

1

JOSUA 23:14

Afrikaans 1983

AFR83

“Self gaan ek nou die pad van almal op aarde. Julle weet met julle hele hart en siel dat nie een van al die goeie beloftes wat die Here julle God oor julle gemaak het, onvervul gebly het nie. Almal het uitgekom. Nie een belofte het onvervul gebly nie.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:14

2

JOSUA 23:11

Afrikaans 1983

AFR83

Lê julle dus daarop toe om die Here julle God lief te hê.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:11

3

JOSUA 23:10

Afrikaans 1983

AFR83

Een van julle jaag 'n duisend op loop, want dit is die Here julle God wat die oorlog vir julle voer soos Hy julle beloof het.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:10

4

JOSUA 23:8

Afrikaans 1983

AFR83

Julle moet aan die Here julle God getrou bly, soos julle tot nou toe gedoen het.

Vergelyk

Verken JOSUA 23:8

5

JOSUA 23:6

Afrikaans 1983

AFR83

“Maar julle moet sterk staan in die uitvoering van alles wat geskryf staan in die wetboek van Moses. Moet daarvan nie links of regs afwyk nie

Vergelyk

Verken JOSUA 23:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOSUA 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest