YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JOSUA 23:8

JOSUA 23:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar kleef aan die HERE julle God, soos julle gedoen het tot vandag toe.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar aan die HERE julle God moet julle vashou, soos julle tot vandag toe gedoen het.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Bybel vir almal (ABA)

Julle moet aanhou om die Here te dien, soos julle gedoen het tot nou toe.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

maar die HERE julle God moet julle aanhang soos julle tot vandag toe gedoen het.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Afrikaans 1983 (AFR83)

Julle moet aan die Here julle God getrou bly, soos julle tot nou toe gedoen het.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Maar aan die HERE julle God moet julle vashou, soos julle tot vandag toe gedoen het.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maar kleef aan die HERE julle God, soos julle gedoen het tot vandag toe.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Die Boodskap (DB)

Bly altyd getrou aan die Here julle God soos julle tot nou toe was.

Deel
Lees JOSUA 23

JOSUA 23:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Bly getrou aan die HERE julle God, soos julle tot nou toe gedoen het.

Deel
Lees JOSUA 23
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's