YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 KORINTIËRS 7

1

1 KORINTIËRS 7:5

Afrikaans 1983

AFR83

Moenie vir mekaar omgang weier nie, behalwe met wedersydse toestemming en net vir 'n bepaalde tyd om julle aan die gebed te wy. Daarna moet julle weer saamkom, sodat die Satan julle nie miskien weens julle gebrek aan selfbeheersing verlei nie.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 7:5

2

1 KORINTIËRS 7:3-4

Afrikaans 1983

AFR83

Die man moet sy huweliksplig teenoor sy vrou nakom, en net so ook die vrou teenoor haar man. Die vrou beskik nie oor haar eie liggaam nie, maar die man; net so beskik die man ook nie oor sy eie liggaam nie, maar die vrou.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 7:3-4

3

1 KORINTIËRS 7:23

Afrikaans 1983

AFR83

Julle is vrygekoop en die prys is betaal; moet dan nie slawe van mense wees nie.

Vergelyk

Verken 1 KORINTIËRS 7:23

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's