1
Psalms 135:6
Die Boodskap
DB
Hy doen wat Hy wil. Bo in die ruimtes, hier op die aarde, selfs in die see of op enige ander plek doen die Here wat Hy wil.
Vergelyk
Verken Psalms 135:6
2
Psalms 135:3
Kom loof die Here, want Hy is vir ons goed. Kom sing liedere om Hom groot te maak. Dit is lekker om hardop oor Hom te praat.
Verken Psalms 135:3
3
Psalms 135:13
Here, U sal nooit ophou bestaan nie. Vir altyd sal mense U grootmaak.
Verken Psalms 135:13
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's