YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Levitikus 20

1

Levitikus 20:13

Die Boodskap

DB

As ’n man seksueel met ’n ander man verkeer soos met ’n vrou, het hulle iets baie leliks gedoen. Hulle is al twee skuldig en al twee moet doodgemaak word.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:13

2

Levitikus 20:7

Die Boodskap

DB

Leef vir My met alles wat julle het. Wees aan My toegewyd, want net Ek, die Here, is julle God.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:7

3

Levitikus 20:26

Die Boodskap

DB

Julle moet op so ’n manier leef dat dit duidelik is dat julle aan My behoort en vir My leef. Ek is die Here. Ek is die enigste God. Ek het julle onder die nasies uitgesoek om aan My te behoort.

Vergelyk

Verken Levitikus 20:26

4

Levitikus 20:8

Die Boodskap

DB

Hou vas aan my reëls en leef volgens hulle, want Ek, die Here, het julle aan My alleen verbind.”

Vergelyk

Verken Levitikus 20:8

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest