YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 3

1

Jeremia 3:15

Die Boodskap

DB

Ek sal vir julle nuwe leiers gee van wie Ek hou. Omdat hulle verstandig sal wees, sal hulle julle goed kan lei.”

Vergelyk

Verken Jeremia 3:15

2

Jeremia 3:22

Die Boodskap

DB

Die Here sê: “My kinders, julle het My in die steek gelaat. Maar kom terug na My toe en Ek sal julle van julle skandelike optrede gesond maak.” Hierop het hulle geantwoord: “Ja, Here, ons wil terugkom, want U is die Here, ons God!

Vergelyk

Verken Jeremia 3:22

3

Jeremia 3:12

Die Boodskap

DB

Maar gaan uit, kyk in die rigting van Israel en roep uit: Israel, sê die Here, jy was dislojaal, maar kom terug na My toe. Ek is nie meer kwaad vir jou nie. Ek hou by my beloftes aan jou.

Vergelyk

Verken Jeremia 3:12

4

Jeremia 3:13-14

Die Boodskap

DB

Al wat Ek van jou verwag, is om te erken dat jy verkeerd gedoen het. Jy het teen My, wat die Here jou God is, gerebelleer. Jy het jou onder elke liewe koelteboom voor die gode neergebuig. Jy sal moet erken dat jy nie na My wou luister nie. Dit is wat Ek, die Here, wil hê julle moet hoor. Julle het koers verloor,” sê die Here, “maar kom terug na My toe. Julle behoort aan My. Wat Ek sal doen, is om hier een mens uit ’n stad en daar twee uit ’n familie te vat en julle na Jerusalem toe terug te bring.

Vergelyk

Verken Jeremia 3:13-14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest