YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 59

1

Jesaja 59:2

Die Boodskap

DB

Dit is oor julle oortredings dat Hy niks van julle wil weet nie. Julle en julle God het vreemd geword vir mekaar. Julle sonde het gemaak dat Hy die rug vir julle gedraai het. Hy wil nie eers meer na julle luister nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:2

2

Jesaja 59:1

Die Boodskap

DB

Dit is nie of die Here julle nie kan bevry nie. Dit is ook nie dat Hy nie na julle wil luister nie.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:1

3

Jesaja 59:21

Die Boodskap

DB

Ek gaan ’n ooreenkoms met hulle aan, sê die Here: My krag sal by julle bly. Wat Ek vir julle gesê het, sal by julle en julle nageslag en ook hulle kinders bly, van nou af en vir altyd.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:21

4

Jesaja 59:19

Die Boodskap

DB

Dan sal almal in die wêreld respek hê vir die Here. Hy sal kom soos ’n bruisende rivier wat deur ’n stormwind aangejaag word.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:19

5

Jesaja 59:20

Die Boodskap

DB

Die Here sal na Sion kom om almal te bevry wat hulle verset teen die Here laat staan het, so het die Here gesê.

Vergelyk

Verken Jesaja 59:20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's