YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JESAJA 59:1

JESAJA 59:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle dink dit is die Here wat julle nie kan red nie, julle dink dit is Hy wat julle nie kan hoor nie.

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Bybel vir almal (ABA)

Julle dink dit is die Here wat julle nie kan red nie, julle dink dit is Hy wat julle nie kan hoor nie.

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

KYK, die hand van die HERE is nie te kort om te help nie, en sy oor is nie te swaar om te hoor nie

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die arm van die Here is nie te kort om te help nie en sy oor is nie te doof om te hoor nie.

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te verlos nie, sy oor is nie hardhorend, sodat Hy nie kan hoor nie.

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Kyk, die hand van die HERE is nie te kort om te verlos nie; en sy oor nie swaar dat dit nie kan hoor nie

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Die Boodskap (DB)

Dit is nie of die Here julle nie kan bevry nie. Dit is ook nie dat Hy nie na julle wil luister nie.

Deel
Lees JESAJA 59

JESAJA 59:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE is nie te swak om julle te red nie. Hy is nie te doof om julle te hoor nie.

Deel
Lees JESAJA 59
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's