YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esegiël 23

1

Esegiël 23:49

Die Boodskap

DB

Julle sal elke sent betaal van die skuld van julle slegte dade en julle aanbidding van afgode. Ja, Ek sal julle straf soos dit hoort. Dan sal julle weet en erken dat Ek die Here God is.”

Vergelyk

Verken Esegiël 23:49

2

Esegiël 23:35

Die Boodskap

DB

Jy het mos heeltemal van My vergeet. Jy het die rug vir My gedraai. En daarom,” sê die Here God, “sal jy die gevolge moet dra van jou slegte gedrag. Jy wou My mos verwerp en ignoreer!”

Vergelyk

Verken Esegiël 23:35

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest