YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Esegiël 22

1

Esegiël 22:30

Die Boodskap

DB

“Ek het gesoek na iemand in die stad wat goed sal doen, iemand wat ’n muur om die stad sal bou sodat die stad teen sy vyande beskerm kon word. So iemand moet goeddoen. Maar Ek het nie so iemand in die stad gekry nie. Niemand sal die stad kan beskerm nie.

Vergelyk

Verken Esegiël 22:30

2

Esegiël 22:31

Die Boodskap

DB

Daarom gaan Ek in my woede die stad vernietig. My woede sal soos ’n groot vuur wees wat alles verwoes. Hierdie stad se mense sal betaal vir al die slegte dade wat hulle gepleeg het. Hulle sal tot die laaste sent toe hulle skuld moet betaal,” sê die Here, Esegiël se God.

Vergelyk

Verken Esegiël 22:31

Gratis leesplanne en oordenkings oor Esegiël 22

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest