YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus 6

1

Eksodus 6:6

Die Boodskap

DB

Ek maak julle my eie volk. Ek is julle God. Julle sal weet en erken dat Ek die Here julle God is wanneer Ek julle die dag wegvat uit Egipte waar julle vir ander moet werk.

Vergelyk

Verken Eksodus 6:6

2

Eksodus 6:7

Die Boodskap

DB

Ek sal julle bring by die land wat Ek aan Abraham, Isak en Jakob belowe het. Ek sal dié land julle eie land maak. Ek is die Here.’”

Vergelyk

Verken Eksodus 6:7

3

Eksodus 6:8-9

Die Boodskap

DB

Moses het al hierdie dinge net so vir die Israeliete gaan vertel. Hulle was egter te moeg en moedeloos van al die harde werk om nog na hom te luister. Die Here het verder ook nog vir Moses gesê

Vergelyk

Verken Eksodus 6:8-9

4

Eksodus 6:1

Die Boodskap

DB

Die Here het ook nog verder vir Moses gesê: “Ek is die Here.

Vergelyk

Verken Eksodus 6:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's