YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Deuteronomium 7

1

Deuteronomium 7:9

Die Boodskap

DB

“Onthou altyd dat die Here jóú God is. Hy is getrou. Wie Hom liefhet, sal altyd die Here se verbondsliefde ervaar. Hy sal tot in die verste geslag vir mense bly omgee wat aan Hom getrou is.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 7:9

2

Deuteronomium 7:6

Die Boodskap

DB

Doen dit, want jy behoort aan die Here. Van al die volke op die aarde het die Here jou gekies en jou sy spesiale eiendom gemaak. Jy moet daarom anders as die ander volke leef.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 7:6

3

Deuteronomium 7:8

Die Boodskap

DB

Die Here het jou gekies bloot omdat Hy lief is vir jou. Hy het aan sy beloftes aan Abraham, Isak en Jakob gedink. Dit is waarom Hy jou ook uit Egipte, waar jy baie swaargekry het, gaan haal het.”

Vergelyk

Verken Deuteronomium 7:8

4

Deuteronomium 7:7

Die Boodskap

DB

Die Here het jou nie liefgekry omdat jy belangrik is of omdat jy sterker as die ander volke is nie. Jy was eintlik die swakste en die geringste van almal.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 7:7

5

Deuteronomium 7:14

Die Boodskap

DB

Met geen ander volk sal dit so goed gaan soos met jou nie. Nie jy of jou diere sal ooit onvrugbaar wees nie.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 7:14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 7

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest