Deuteronomium 7:7

Deuteronomium 7:7 DB

Die Here het jou nie liefgekry omdat jy belangrik is of omdat jy sterker as die ander volke is nie. Jy was eintlik die swakste en die geringste van almal.