YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Kronieke 18

1

2 Kronieke 18:13

Die Boodskap

DB

Miga het hom geantwoord: “Ek sal net sê wat die Here vir my sê om te sê!”

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:13

2

2 Kronieke 18:22

Die Boodskap

DB

“Verstaan nou mooi, geagte koning. Die Here het toegelaat dat die profete vir u lieg, want Hy beplan ’n groot ramp vir u.”

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:22

3

2 Kronieke 18:20

Die Boodskap

DB

“Toe kom staan daar ’n gees voor die Here en sê: ‘Ek sal hom kan ompraat.’ “‘Maar hoe?’ het die Here hom gevra.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:20

4

2 Kronieke 18:19

Die Boodskap

DB

“Die Here sê toe: ‘Wie van julle sal Israel se koning, Agab, kan ompraat om Ramot in Gilead te gaan aanval, sodat hy daar kan doodgaan?’

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest